Kontakbesonderhede

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skakels van Belang

Lede van die Van Rooy Skaaptelersvereniging kan hul webblad hieronder adverteer. Kontak die Van Rooy kantoor vir meer inligting.

Embleem van Wiese Business Trust Wiese Business Trust

Ons visie is om hierdie besigheid op Goddelike beginsels te bedryf tot uitbouing van God se koningkryk. Ons missie is om 'n toekoms te skep vir ons kinders asook ons werknemers se kinders.

Embleem van SA Stamboek SA Stamboek

SA Stamboek se missie is om 'n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksie-doeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en elders.

Embleem van Koenie Kotzé Koenie Kotzé

Koenie Kotzé boer met 'n groot verskeidenheid rasse, insluitend Van Rooy Skape op sy plaas, Swemkuil in die Noord-Kaap.

Ons Jongste Artikels